Ek sal my voortande gee om gelykhandig te wees.
Moenie huiwer om probleme aan te durf nie.
Jy kan baie waarneem as jy kyk.
Niemand gaan meer daarheen nie. Dis stampvol.
Ek kan nie konsentreer wanneer ek dink nie.
Die toekoms is nie meer wat dit was nie.
Ek gaan nie vir my kinders 'n ensiklopdie koop nie. Net soos ek moes, kan hulle te voet skool toe gaan (biblioteek).
Ons is verdwaal, maar geniet dit baie.
Die helfte van die leuens wat hulle oor my te vertelle het, is nie waar nie.
'n Rand is nie meer iets werd nie.
Dis soos deja-vu, alles word herleef.
Dit is nog lank nie verby nie.
Mrs Lindsay: "Jy lyk koel." Yogi Berra: "Dankie, jy lyk self nie kokend nie."
As die wêreld perfek was, sou dit nie wees nie.