Competition in this pair is now closed. Discussion and feedback about the competition in this language pair may now be provided by visiting the "Discussion & feedback" page for this pair. Entries may also be individually discussed by clicking the "Discuss" link next to any listed entry. Source text in English A theme of the age, at least in the developed world, is that people crave silence and can find none. The roar of traffic, the ceaseless beep of phones, digital announcements in buses and trains, TV sets blaring even in empty offices, are an endless battery and distraction. The human race is exhausting itself with noise and longs for its opposite—whether in the wilds, on the wide ocean or in some retreat dedicated to stillness and concentration. Alain Corbin, a history professor, writes from his refuge in the Sorbonne, and Erling Kagge, a Norwegian explorer, from his memories of the wastes of Antarctica, where both have tried to escape.
And yet, as Mr Corbin points out in "A History of Silence", there is probably no more noise than there used to be. Before pneumatic tyres, city streets were full of the deafening clang of metal-rimmed wheels and horseshoes on stone. Before voluntary isolation on mobile phones, buses and trains rang with conversation. Newspaper-sellers did not leave their wares in a mute pile, but advertised them at top volume, as did vendors of cherries, violets and fresh mackerel. The theatre and the opera were a chaos of huzzahs and barracking. Even in the countryside, peasants sang as they drudged. They don’t sing now.
What has changed is not so much the level of noise, which previous centuries also complained about, but the level of distraction, which occupies the space that silence might invade. There looms another paradox, because when it does invade—in the depths of a pine forest, in the naked desert, in a suddenly vacated room—it often proves unnerving rather than welcome. Dread creeps in; the ear instinctively fastens on anything, whether fire-hiss or bird call or susurrus of leaves, that will save it from this unknown emptiness. People want silence, but not that much.  | Winning entries could not be determined in this language pair.There were 7 entries submitted in this pair during the submission phase. Not enough votes were submitted by peers for a winning entry to be determined.
Competition in this pair is now closed. | ’n Tema van die tyd, ten minste in die ontwikkelde wêreld, is dat mense na stilte smag en dit nie kan vind nie. Die gedreun van verkeer, die onophoudelike gepiep van telefone, digitale aankondigings in busse en treine, TV-stelle wat selfs in leë kantore staan en blêr, is ’n eindelose aanval op ons sinne en afleiding. Die mensdom put homself uit met geraas en verlang na die teenoorgestelde daarvan – hetsy in die natuur, op die wye oseaan of in die een of ander toevlugsoord wat aan stilte en konsentrasie gewy is. Alain Corbin, ’n geskiedenisprofessor, skryf vanuit sy toevlug in die Sorbonne, en Erling Kagge, ’n Noorweegse ontdekkingsreisiger, van sy herinneringe aan die wildernis van Antarktika, waar albei probeer ontsnap het. En nogtans, soos mnr Corbin sê in "A History of Silence", is daar waarskynlik niks meer geraas as wat daar vroeër was nie. Voor lugbande was strate in die stad vol van die oorverdowende gekletter van wiele met metaalvellings en perdeskoene op klip. Voor vrywillige afsondering op selfone het busse en treine weergalm met gesprekke. Koerantverkopers het nie hulle koerante in stil hope laat lê nie, maar het hulle luidkeels geadverteer, net soos verkopers van kersies, viooltjies en vars makriel. Die teater en die opera was ’n chaos van hoera's en uitjouery. Selfs op die platteland het die plattelanders al singende geswoeg. Hulle sing nie nou nie. Wat wel verander het, is nie soseer die vlak van die geraas, waaroor in vergange eeue ook gekla is nie, maar die vlak van afleiding, wat die ruimte beslaan wat deur stilte ingeneem kan word. Daarin lê ’n ander paradoks, want wanneer dit wel oorneem – in die hartjie van ’n dennewoud, in die dorre woestyn, in ’n vertrek wat skielik leeg staan – bring dit ons soms eerder van stryk as dat ons dit verwelkom. Vrees sluip in; die oor fikseer instinktief op enigiets, hetsy dit die gesis van die vuur of voëlgesang of die geritsel van blare is, wat dit sal verlos van hierdie ongekende leegheid. Mense wil stilte hê, maar nie te veel nie.  | Entry #22853 — Discuss 0 — Variant: Not specifiednone
Voting points | 1st | 2nd | 3rd |
---|
17 | 2 x4 | 4 x2 | 1 x1 |
- 2 users entered 5 "like" tags
- 1 user disagreed with "likes" (1 total disagree)
-1  1 n geskiedenisprofessor, skryf vanuit sy toevlug in die Sorbonne, en Erling Kagge, ’n Noorweegse ontdekkingsreisiger, van sy herinneringe aan die wildernis van Antarktika, waar albei probeer ontsnap | Good term selection | Theron le Roux (X) | |
vergange | Good term selection | Theron le Roux (X) No agrees/disagrees | |
beslaan | Good term selection | Theron le Roux (X) No agrees/disagrees | |
bring dit ons soms eerder van stryk as dat ons dit verwelkom. | Flows well | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
fikseer instinktief op enigiets, hetsy dit die gesis van die vuur of voëlgesang of die geritsel van blare is, wat dit sal verlos van hierdie ongekende leegheid. Mense wil stilte hê, maar nie te veel | | Theron le Roux (X) No agrees/disagrees | |
- 3 users entered 23 "dislike" tags
- 1 user agreed with "dislikes" (1 total agree)
is ’n eindelose aanval op ons sinne en afleiding | Mistranslations | Theron le Roux (X) No agrees/disagrees | |
en afleiding | Mistranslations It is not an attack on our "senses and distraction" | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
gewy | Mistranslations toegewy | Theron le Roux (X) No agrees/disagrees | |
van sy herinneringe aan die wildernis van Antarktika | Mistranslations hy skryf "vanuit sy herinneringe" volgens die skrywer... | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
albei | Mistranslations albei het nie na dieselfde plek ontsnap nie... | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
lugbande | Mistranslations Daar is nie so 'n woord in Afrikaans nie... en dit sou ook in die eerste plek dan beteken het "a band of air" soos 'n luglaag... | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
perdeskoene | Mistranslations hoefyster | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
luidkeels | Mistranslations This does not decently convey the meaning of "loudest possible" as does "at top volume". | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
’n chaos | Syntax dit is nie 'n bekende of aanvaarde afrikaanse uitdrukking nie: 'n chaos van | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
plattelanders | Mistranslations peasants het die betekenis van arme onderdane, gewoonlik mense wat vir die rykes moes werk. Plattelanders het nie daardie begrippe ingeslote nie. | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
geswoeg | Spelling Drudgery gaan meer oor die vervelige en herhalende aard van werk as oor hoe hard dit is. Swoeg het nie daardie begrip inbegrepe nie. Sleurwerk is die direkte vertaling van drudgery en het die betekenis van herhalende, vervelige werk inbegrepe. Swoeg het nie. | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
Hulle sing nie nou nie. | Omission Dis asof hierdie sin op sy eie staan, en nie die afronding en finaliteit en kontras aanbied van die oorspronklike nie. | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
, | Punctuation This comma makes the sentence very difficult to read. | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
Daarin | Mistranslations The original did not say "here in" or "there in" or even imply such a reference. | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
oorneem | Mistranslations Die woord "invade" het die konsep van iets wat "indring", soos mis wat in 'n woud inbeweeg, veral in hierdie konteks. Die woord oorneem bring nie daardie beeld na vore nie. | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
hartjie | Mistranslations The idiom "in the heart of" is also very well known in English, and was NOT used by the author. | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
dorre | Mistranslations NOT what the author wrote... | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
leeg staan | Inconsistencies daar is 'n konseptuele teenstrydigheid tussen "skielik" en "leeg staan" | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
leeg staan | Mistranslations die idee van 'n vertrek wat "skielik deur iemand verlaat is" is nie ingeslote in "leeg staan" nie | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
Vrees | Mistranslations Dread is something different from "fear"... The translation does not adequitely convey this. | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
nie te veel nie. | Mistranslations Author decided to write "but not that much" instead of "not too much". The translation does not convey his choice of words and concepts | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
| 'n Tema van ons tyd, ten minste in die ontwikkelde wêreld, is dat mense smag na stilte en dit nêrens kan vind nie. Die geraas van verkeer, die onophoudelike ge-biep van fone, digitale aankondigings in busse en treine, TV-stelle wat blêr selfs in leë kantore, is 'n nimmereindigende aanslag, asook 'n aandagafleier. Die mensdom is besig om homself uit te put met geraas en verlang na die teenoorgestelde daarvan -of dit nou in die wildernis, op die wye oseaan of in 'n retréte toegewy aan stilte en konsentrasie is. Alain Corbin, professor in geskiedenis, skryf vanuit sy skuilplek in die Sorbonne, en Erling Kagge, 'n Noorweegse verkenner, vanuit sy herinneringe van die verlatenheid van Antarktika, die plekke waarheen beide van hulle probeer het om te ontvlug. En tog, soos Mnr Corbin aantoon in "A History of Silence", is daar waarskynlik nie meer geraas as voorheen nie. Voor pneumatiese bande, was strate in die stede vol van die oordowende gekletter van metaalwiele en hoefysters op klip. Voor die eie-keusige afsondering op selfone, het busse en treine gedruis met gesprek. Koertantverkopers het nie hulle ware in 'n stille hopie laat lê nie, maar het hulle teen top-volume adverteer, net soos die handelaars van kersies, viooltjies en vars makriel. Die teater en opera was chaoties met hoera's en uitjouery. Selfs in die platteland het die werkers gesing terwyl hulle vervelige werk moes doen. Nou sing hulle nie meer nie. Wat verander het, is nie soseer die vlak van die geraas, waaroor daar in vorige eeue ook oor gekla is, nie, maar eerder die vlak van afleiding wat die plek opneem waar stilte sou kon indring. Daardeur dreig nog 'n paradoks, want wanneer dit wel indring - in die diepte van die dennebos, in die naakte woestyn, in 'n skielike leë vertrek - is dit eerder senutergend as welkom. Vrees sluip in; die oor gryp instinktief na enigiets, of dit die gesis van die vuur of die geroep van 'n voël, of die geruis van blare is, na wat ookal dit van hierdie ongekende leegheid sal red. Mense wil stilte hê, maar nie sóveel nie.  | Entry #22690 — Discuss 0 — Variant: Not specifiednone
Voting points | 1st | 2nd | 3rd |
---|
10 | 2 x4 | 0 | 2 x1 |
- 1 user entered 2 "like" tags
hoefysters | Good term selection | Theron le Roux (X) No agrees/disagrees | |
ó | Flows well | Theron le Roux (X) No agrees/disagrees | |
- 2 users entered 14 "dislike" tags
- 1 user agreed with "dislikes" (2 total agrees)
- 1 user disagreed with "dislikes" (3 total disagrees)
ge-biep | Spelling Geen koppelteken. Ge- word altyd vas aan die woord geskryf. Sien AWS | Helene van der Westhuizen No agrees/disagrees | |
| Spelling "retraite", perhaps? Much better word selection possible. | Theron le Roux (X) | |
verlatenheid | Mistranslations Verlatenheid = loneliness, forlornness, desolation, forsakenness, abandonment, solitude, solitariness. Waste (noun) = woesteny, wildernis; woestyn; verspilling, vermorsing; verkwisting; uitskot, oorskiet, rommel; afval; verweringspuin; verval, ... | Theron le Roux (X) No agrees/disagrees | |
-1  1 die plekke waarheen beide van hulle probeer het om te ontvlug. | Mistranslations | Theron le Roux (X) | |
die plekke waarheen beide van hulle probeer het om te ontvlug | Mistranslations Your translation reads: the places whereto both of them have tried to escape | Theron le Roux (X) No agrees/disagrees | |
| Spelling Oorverdowende | Theron le Roux (X) | |
Koertantverkopers | Spelling Matthew 7:5: "Thou hypocrite, first cast out the beam out of thine own eye; and then shalt thou see clearly to cast out the mote out of thy brother's eye." ;-) | Theron le Roux (X) No agrees/disagrees | |
top-volume | Inconsistencies Much more descriptive terms are officially available, no need for a neologism in this context. | Theron le Roux (X) No agrees/disagrees | |
werkers | Mistranslations 1) Your translation does not refer to peasants, all "workers" aren't peasants - comply with source text and context, no need to change it. 2) Peasants = landbewoner, landbouer, plattelander, boer, kleinboer, boerearbeider, plaasarbeider; peasants= landvolk. | Theron le Roux (X) No agrees/disagrees | |
-1  1 hulle vervelige werk moes doen. | Syntax | Theron le Roux (X) | |
vervelige werk moes doen | Mistranslations Stick to the source text. This is a translation, not an interpretation. | Theron le Roux (X) No agrees/disagrees | |
-1  1 diepte van die dennebos | Mistranslations The source text refers to any random pine forest, not a specific one. | Theron le Roux (X) | |
, | Punctuation | Theron le Roux (X) No agrees/disagrees | |
na wat ookal | Omission Adding "na" and "ookal" leads to a suffering syntax. The source text is simple enough, stick to it. | Theron le Roux (X) No agrees/disagrees | |
| 'n Tema van die tyd, ten minste in die ontwikkelde wêreld, is dat mense na stilte smag, maar niks vind nie. Die gebrul van verkeer, die eindelose biep van fone, digitale aankondigings in busse en treine, TV-stelle wat selfs in leë kantore blêr is 'n eindelose gekletter en verwarring. Die menslike ras put homself uit met geraas en verlang na die teenoorgestelde staat – of dit nou in die wildernis, op die wye oseaan of in een of ander toevlugsoord is wat aan stilte en konsentrasie toegewy is. Alain Corbin, 'n Professor in Geskiedenis, skryf vanuit sy toevlug in die Sorbonne asook Erling Kagge, 'n Noorweegse uitvinder van die braaklande in Antartika, waar albei heen probeer ontvlug het. Nogtans, soos mnr. Corbin tereg op wys in "A History of Silence", daar is waarskynlik nie méér geraas as wat daar voorheen was nie. Voor die koms van luggevulde bande was stadstrate vol van die oorverdowende geklingel van metaalvellingwiele en perdehoewe op klip. Voor vrywillige afsondering met selfone, het busse en treine gegons van gesprekke. Koerantverkopers het nie hulle ware stom in hopies gelaat nie, maar dit met groot fanfare adverteer, so ook die kersie-, viooltjie-, en varsmakrielverkopers. Die teater en opera was 'n chaos van hoera's en uitjouery. Selfs in die platteland het kleinboere gesing terwyl hulle swoeg. Hulle sing nie nou meer nie. Wat verander het, is nie eintlik die geraasvlak nie, waaroor daar ook in vorige eeue gekla is, maar die vlak van verwarring wat die spasie betrek wat stilte kon binnedring. Daarin lê nog 'n paradoks, want as dit wél binnedring–in die diepte van 'n dennewoud, in die naaktheid van die woestyn, in 'n skielike leë kamer–is dit dikwels senutergend in plaas van verwelkomend. Angs kruip in; die oor klem instinktief aan iets vas, of dit die gekletter van vuur, of voëlgeroep of geritsel van blare is, enigiets wat dit van hierdie onbekende leegheid sal red. Mense wil graag stilte hê, maar darem nie soveel daarvan nie.  | Entry #23719 — Discuss 0 — Variant: Not specifiednone
Voting points | 1st | 2nd | 3rd |
---|
7 | 0 | 3 x2 | 1 x1 |
- 1 user entered 1 "like" tag
- 1 user agreed with "likes" (1 total agree)
+1 so ook die kersie-, viooltjie-, en varsmakrielverkopers. | Good term selection | Theron le Roux (X) | |
- 3 users entered 19 "dislike" tags
- 3 users agreed with "dislikes" (3 total agrees)
- 3 users disagreed with "dislikes" (5 total disagrees)
-1  1 niks | Mistranslations The word means "nothing", we want to use a word that means "none". | Theron le Roux (X) | |
TV | Spelling I would have 'and' or 'or' (en/of) before the TV sets since it's the last in the list. I see it's not in the original either though. | Helene van der Westhuizen No agrees/disagrees | |
-1 +1  2 blêr is | Punctuation Comma? | Theron le Roux (X) | |
+1  1 'n Noorweegse uitvinder van die braaklande in Antartika, waar albei heen probeer ontvlug het. | Mistranslations | Theron le Roux (X) | |
waar albei heen probeer ontvlug het. | Mistranslations "beide" impliseer hulle is na dieselfde plek... | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
Koerantverkopers het nie hulle ware stom in hopies gelaat nie | Mistranslations dis 'n baie mooi weergawe, maar nie korrek nie. As die skrywer dit wou sê sou hy mos geskryf het: they did not mutely leave their wares in heaps... maw dit is te veel van 'n verskuiwing van sy oorspronklike beeldgebruik. | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
maar dit met groot fanfare adverteer | Mistranslations This does not decently convey the meaning of "loudest possible" as does "at top volume". | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
fanfare | Mistranslations | Theron le Roux (X) No agrees/disagrees | |
varsmakrielverkopers. | Other varsmakriel ... mooi nuutskepping, maar dit sou tog twee woorde moes wees, want dit is nie 'n spesie van makriel nie | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
-1  1 'n chaos | Other "'n chaos" is nie 'n bekende of erkende afrikaanse term nie... | Veneto Keyter | |
-1  1 kleinboere | Mistranslations peasants was meer onderdanige slawewerkers as wat hulle selfstandige kleinboere was | Veneto Keyter | |
-1  1 swoeg | Mistranslations die definisie van drudgery is vervelige, eerder as harde werk. Die korrekte vertaling is "sleur"werk. Sleur beteken ook iets wat stadig trek, sleep, langdradig is en jou meeneem, soos 'n stroom wat jou meesleur. | Veneto Keyter | |
Hulle sing nie nou meer nie. | Other ook nie minder nie? | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
maar die vlak van verwarring wat die spasie betrek wat stilte kon binnedring. | Syntax moeilik om te volg... ook nie baie verstaanbare konsepte nie. | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
binnedring–in | Grammar errors binnedring-in | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
kamer–is | Punctuation spasies vir die aandagstreep | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
gekletter | Mistranslations kan 'n vuur werklik kletter? Kletter is 'n baie harde geraas soos wanneer klippe op mekaar val, of ysters teen mekaar ens | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
, | Syntax | Theron le Roux (X) No agrees/disagrees | |
| 'n Tema van die eeu, ten minste in die ontwikkelde wêreld, is dat mense tevergeefs na stilte smag. Die gedreun van verkeer, die onophoudelike biep van fone, digitale aankondigings in busse en treine, TV-stelle wat selfs in leë kantore blêr, is 'n eindelose toetakeling en verwarring. Die mensdom put homself uit met geraas en verlang na die teenoorgestelde — hetsy in die wildernis, op die wye oseaan of in een of ander rusplek wat toegewy is aan stilte en konsentrasie. Alain Corbin, 'n geskiedenis professor, skryf vanuit sy toevlugsoord in die Sorbonne, en Erling Kagge, 'n Noorweegse ontdekkingsreisiger, oor sy herinneringe van die onherbergsame landstreek in Antarktika, waarheen beide probeer ontsnap het. En tog, soos Mnr Corbin uitwys in "A History of Silence", is daar waarskynlik nie nou meer geraas as wat daar voorheen was nie. Voor die koms van pneumatiese bande, was stedelike strate gevul met die oorverdowende gekletter van metaalraam-wiele en perdeskoene op stene. Voor die vrywillige isolasie op mobiele telefone, het busse en treine weerklink van gesprekvoering. Koerantverkopers het nie hulle handelsware in 'n verlate hoop gelos nie, maar dit luidkeels geadverteer, so ook die verkopers van kersies, viooltjies en vars makriel. Die teater en die opera was in chaos van hoera's en uitjouery. Selfs in die platteland het kleinboere al swoegend geloop en sing. Hulle sing nie nou meer nie. Wat verander het is nie soveel die vlak van geraas nie, waaroor vorige eeue ook gekla het, maar die vlak van verwarring, wat die ruimte vul wat stilte mag binnedring. Daar dreig 'n ander paradoks, want wanneer dit wel binnedring — in die dieptes van 'n dennewoud, in die naakte woestyn, in 'n skielike leë kamer — blyk dit dikwels angswekkend te wees eerder as verwelkomend. Afgryse sluip in; die oor is instinktief ingestel op enige geluid, hetsy die gesis van valmme, geroep van 'n voël of die geritsel van blare, enigiets wat hom sal red van hierdie onbekende leegheid. Mense soek stilte ja, maar nie so graag nie.  | Entry #22856 — Discuss 0 — Variant: Not specifiednone
Voting points | 1st | 2nd | 3rd |
---|
7 | 1 x4 | 1 x2 | 1 x1 |
- 1 user entered 1 "like" tag
- 1 user agreed with "likes" (1 total agree)
- 2 users entered 19 "dislike" tags
- 4 users agreed with "dislikes" (10 total agrees)
- 2 users disagreed with "dislikes" (11 total disagrees)
-1  1 is 'n eindelose toetakeling en verwarring | Syntax lees nie maklik: 'n eindelose toetakeling... en 'n verwarring... maak nie regtig sin nie | Veneto Keyter | |
-1  1 rusplek | Mistranslations rusplek vertaal nie werklik vir my 'n plek waarheen jy onttrek van mense, omgewing en geraas nie. Dit klink sommer na 'n nabygeleë strandhuis of iets. | Veneto Keyter | |
-1 +1  2 onherbergsame | Mistranslations onherbergsaam gee meer die beeld van ruheid en moeilik om te oorleef, as wat dit iets van verlatenheid en stilte weergee, wat die doel van die skrywer is met "wastes" | Veneto Keyter | |
-1 +1  2 waarheen beide | Spelling klink of albei na dieselfde plek is | Veneto Keyter | |
-2  2 nie nou meer geraas | Syntax kan ook beteken: daar is nou geen geraas (meer) nie | Veneto Keyter | |
-1  1 isolasie | Other anglisisties, beter vertalings moontlik | Veneto Keyter | |
-1 +1  2 mobiele telefone | Mistranslations Mobiele fone is 'n Amerikaanse term. Ons praat van selfone | Veneto Keyter | |
+1  1 luidkeels | Mistranslations This does not decently convey the meaning of "loudest possible" as does "at top volume". | Veneto Keyter | |
in chaos van hoera's en uitjouery | Grammar errors | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
+1  1 kleinboere al swoegend geloop en sing. | Mistranslations het hulle geloop of geswoeg? Hoe doen jy vervelige werk terwyl jy loop? Dis nie vir my duidelik nie. | Veneto Keyter | |
+1  1 kleinboere | Mistranslations peasants was meer onderdanige slawewerkers as wat hulle selfstandige kleinboere was | Veneto Keyter | |
+1  1 soveel die vlak van geraas nie | Syntax dis nie goeie afrikaans nie, dis anglisisties. soseer sou 'n beter keuse wees | Veneto Keyter | |
-1  1 eeue ook gekla het, | Other ek weet nie of dit goeie beeldspraak is nie... eeue wat kla...? | Veneto Keyter | |
maar die vlak van verwarring, wat die ruimte vul wat stilte mag binnedring | Syntax lees nie maklik met al die kommas nie, en die een voor die laaste wat is doodgewoon verkeerd. | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
mag | Mistranslations might is nie "mag" nie. Mag beteken "allowed to" | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
Afgryse | Mistranslations dread is 'n gevoel van iets dreigends - afgryse is "horror" | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
| Spelling | Theron le Roux (X) | |
+1 Mense soek stilte ja, maar nie so graag nie. | Mistranslations Rather keep the context focus on the amount of silence wanted, instead of how seriously people want it | Theron le Roux (X) | |
| ´n Tema van die tyd, ten minste in the ontwilkelde wêreld, is dat mense smag na stilte, maar kan niks vind nie. Die geraas van die verkeer, die onophoudelike pieptoon van telefone, digitale aankondiginge op busse en treine, TV stelle wat selfs in verlate kantore blêr, dit alles vorm ´n ewigdurende stroom en bron van verwarring. Die menslike geslag put homself uit met geraas en smag na presies die teenoorgestelde daarvan—hetsy in die wildernis, op die wye oseaan of in een of ander verafgeleë oord waar toewyding aan stilte en konsentrasie moontlik is. Alain Corbin, ´n Geskiedenis Professor, skryf vanuit sy toevlug in die Sorbonne, en Erling Kagge, ´n Norweegse ontdekker, oor sy herinneringe van die verlatenheid van die Suidpoolgebiede, waarheen beide probeer ontsnap het. En tog, soos Mnr Corbin dit uitdruk in "A History of Silence", tans heers waarskynlik nie meer geraas as wat die geval voorheen was nie. Voor lugdrukwiele, was die strate van die stede vol van die oorverdowende geklink op klip van perde en hul waens se hoewe en wiele wat met yster beslaan was. Voor die vrywillige isolasie op mobiele fone, het dit meedoënloos gedruis van gesprekke op busse en treine. Koerantverkopers het nie hulle ware op geruislose stapels gelos nie, maar het dit luidkeels adverteer, net soos die verkopers van kersies, viooltjies en vars makriel. Teaters en die opera was ´n luide konkoksie van geboe en gejou. Selfs op land het fisante gesing in hul oorlewingsstryd. Nou swyg hulle gesang. Wat eintlik verander het, is nie die intensiteit van lawaai waaroor vorige geslagte ook gekla het nie, maar eerder die konsentrasie van aandag-afleiding wat die plek ingeneem het - hierdie plek sou stilte kon beset het. Bowendien dreig daar nog ´n paradoks, want indien die stilte-besetting sou slaag — hetsy in die diepte van ´n dennewoud, in die barre woestyn of in ´n plotseling ontruimde kamer — dit is eerder steurend as ´n welkome verligting. Vrees kom ingekruip; die gehoor spits die ore onwerktuiglik op enigiets, ongeag of dit die gesis van vlamme, die roep van ´n voël of die geritsel van blare sou wees wat hom kan red van hierdie onbekende steurende leegheid. Mense smag na stilte, dog slegs na maat.  | Entry #22910 — Discuss 0 — Variant: Not specifiednone
Voting points | 1st | 2nd | 3rd |
---|
4 | 1 x4 | 0 | 0 |
- 1 user entered 3 "like" tags
- 1 user agreed with "likes" (1 total agree)
- 1 user disagreed with "likes" (1 total disagree)
ewigdurende stroom | Flows well | Theron le Roux (X) No agrees/disagrees | |
-1  1 geslagte | Good term selection | Theron le Roux (X) | |
| Good term selection | Theron le Roux (X) | |
- 2 users entered 21 "dislike" tags
- 2 users agreed with "dislikes" (4 total agrees)
- 1 user disagreed with "dislikes" (1 total disagree)
-1  1 niks | Mistranslations Find a more suitable synonym - keep context concise | Theron le Roux (X) | |
TV stelle | | Theron le Roux (X) No agrees/disagrees | |
en bron | Omission Unnecessary section included, in addition to removing a source word through translation. Stick to the source text, keep context concise. | Theron le Roux (X) No agrees/disagrees | |
Geskiedenis Professor | Spelling ons praat mos eerder van 'n professor in geskiedenis is afrikaans? | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
oor sy herinneringe | Mistranslations from his memories kan nie word "oor sy herinneringe" nie | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
verlatenheid | Mistranslations Verlatenheid = loneliness, forlornness, desolation, forsakenness, abandonment, solitude, solitariness. Waste (noun) = woesteny, wildernis; woestyn; verspilling, vermorsing; verkwisting; uitskot, oorskiet, rommel; afval; verweringspuin; vermindering, afneming; verbruik; slytasie, (af)slyting; verval. | Theron le Roux (X) No agrees/disagrees | |
lugdrukwiele | Mistranslations wiele en bande... daar is 'n groot verskil. | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
oorverdowende geklink op klip van perde | Spelling die perde klink nie op die klip nie, hulle hoewe en hoefysters klink... | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
| Syntax Nothing is said about horse carriages. Even if some reference thereto existed, horse carriages do not have hooves. | Theron le Roux (X) | |
isolasie | Mistranslations afsondering sou minder anglisisties wees | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
mobiele | Mistranslations in Suid-Afrikaanse konteks praat ons van selfone. Mobile fones is die Amerikaanse term | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
, | Punctuation 'n komma is onnodig en maak die vloei swakker | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
meedoënloos | Mistranslations mooi woord, maar dis nie deur die skrywer geskryf nie, of geïmpliseer op enige wyse in die oorspronklike nie. | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
geboe en gejou. | Mistranslations both words are negative - i.e. booing, whereas the original has a postivie and negative | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
+2 Selfs op land het fisante gesing in hul oorlewingsstryd. Nou swyg hulle gesang. | Mistranslations | Theron le Roux (X) | |
waaroor vorige geslagte ook gekla het nie | Omission Although clear in meaning, this was not the word choice of the original writer. He must have had his reasons. Therefore I would not choose this free translation of what is actually a different concept than the original. | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
maar eerder die konsentrasie van aandag-afleiding wat die plek ingeneem het - hierdie plek sou stilte kon beset het. | Syntax dit is redelik, en daarmee bedoel ek "baie" onleesbaar en onverstaanbaar | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
plotseling ontruimde | Other die twee woorde werk nie lekker saam nie | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
Mense smag na stilte, dog slegs na maat. | Spelling dit lees nie soos die oorspronklike nie. Die oorspronklike impliseer 'n oorgang van 'n hoëre skryfstyl en terme na 'n meer bekende, gemaklike en gespreksagtige Engels, meer familiêr. Die vertaling doen die teenoorgestelde. | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
| A heendendaagse tema, ten minste in the ontwikkelde wêrled, is dat mense na stilte smag, maar dit nie kan vind nie. The druis van verkeer, die aanhoudende gebiep van telefone, digitale aankondiginge in busse en treine, of televisiestelle wat selfs in leë kamers uitblêr, veroorsaak 'n eindelose bombardering en afleiding. Mensdom put hulself uit met geraas maar hulle verlang na die teenoorstelde - hetsy in die wildernis, op die breë oseaan of in een-of-ander toevlugsoord toegewyd aan stilte and konsentrasie. Alain Corbin, 'n geskiedenisprofessor, skryf vanuit sy toevlugsoord in die Sorbonne en Erling Kagge, a Noorse ontedekkingsreisiger, van sy herinneringe van die Antarktikase woestyn, waar beide heen probeer het om te vlug. En tog, soos Mnr Corbin in "A History of Silence" (" 'n Geskiedenis van Stilte), uitwys, is daar waarskynlik nie meer lawaai as in die verlede nie. Voor daar lugdrukbande was, was die strate in die stede vol van die oorverdowende knal van wiele met metaalrande en perdeskoene op die stene. Voor ons vrywillige isolasie op ons selfone, was treine en busse vol van die geluid van gesprekke. Koerantverkopers het nie hulle ware op 'n stom hoop gelaat nie. Hulle het dit uit volle bors geadverteer. Net soos die kersie-, blomme- en vars visverkopers. Teaters en die opera was 'n roesmoes van hoeras en uitjouery. Selfs in die platteland het die kleinboere gesing terwyl hulle afsloof. Hulle sing nie meer nie. Wat verander het, is nie noodwendig die geraasvlak nie, waaroor daar in die verbygaande eeue ook gekla is, maar die vlak van afleiding wat die ruimte wat stilte dalk kan beset, in beslag neem. Hier vind mens 'n ander skynbare teenstrydigheid want wanneer stilte die ruimte wel indring - in die dieptes van 'n dennebos, in die naakte woestyn, in 'n skielike leë kamer - blyk dit dikwels onaangenaam erder as welkom. Vrees kruip in; mens se ore klou instinktief aan enige geluid vas, of dit nou die gesis van die vuur is, die sang van 'n voël of die geruis van blare, wat dit van die onbekende leegheid kan red. Mense wil stilte hê, maar nie soveel nie.  | Entry #22916 — Discuss 0 — Variant: Not specifiednone
Voting points | 1st | 2nd | 3rd |
---|
1 | 0 | 0 | 1 x1 |
- 1 user entered 2 "like" tags
- 1 user disagreed with "likes" (1 total disagree)
Hulle het dit uit volle bors geadverteer | Good term selection | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
- 4 users entered 26 "dislike" tags
- 3 users agreed with "dislikes" (9 total agrees)
| Mistranslations | Theron le Roux (X) | |
Mensdom put hulself uit met geraas maar hulle verlang na die teenoorstelde | Syntax Refrain form using telegram-like syntax | Theron le Roux (X) No agrees/disagrees | |
| Mistranslations The chosen word refers to the Norse language, not the Norwegian country. Misinterpretation: in the source text, the context refers to the person of Norwegian origin, not the person capable of commuicating in Norse. | Theron le Roux (X) | |
Antarktikase | Spelling | Theron le Roux (X) No agrees/disagrees | |
woestyn | Mistranslations tegnies is dit dalk korrek, maar om van Antarktika as 'n woestyn te praat is nie oor die algemeen 'n goeie besluit nie, veral nie as die oorspronklike outeur nie die woord desert gebruik het nie. | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
waar beide heen probeer het om te vlug. | Syntax | Theron le Roux (X) No agrees/disagrees | |
(" 'n Geskiedenis van Stilte) | Omission The explanatory inclusion is very kind, though not necessary. | Theron le Roux (X) No agrees/disagrees | |
perdeskoene | Mistranslations hoefyster | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
isolasie | Other beter woorde in afrikaans beskikbaar | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
geluid van gesprekke | Other dis so 'n leë vertaling van wat as "gegons" of iets anders meer in lyn met die skrywer se Engels kon wees | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
+1  1 vars visverkopers | Spelling One concept, one word (Afrikaans rule). Why: because currently you are talking about fresh fishmongers. | Theron le Roux (X) | |
kleinboere | Spelling peasants was meer onderdanige slawewerkers as wat hulle selfstandige kleinboere was | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
hulle afsloof | Syntax "hulle afsloof"is gelyk aan "ek afsloof my". Dis nie korrek nie. | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
verbygaande | Mistranslations verbygaande beteken "wat besig is om verby te gaan". Nie korrek. | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
maar die vlak van afleiding wat die ruimte wat stilte dalk kan beset, in beslag neem | Syntax Dis redelik onleesbaar en onverstaanbaar. Vloei nie lekker, maak nie maklik sin nie. | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
teenstrydigheid want | Syntax 'n komma ... | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
onaangenaam | Mistranslations unnerving behoort darem nie met die flou "onaangenaam" vertaal te word nie. As die skrywer dit wou sê, sou hy mos "unpleasant" of so iets maks gebruik het . | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
is | Syntax | Theron le Roux (X) No agrees/disagrees | |
| Mense smag na stilte, tog word hulle ontsenu daardeur, The Economist ʼn Tema van die tyd, ten minste in die ontwikkelde wêreld, is dat mense smag na stilte en tog geen kan vind nie. Die rumoer van die verkeer en die oneindige gepiep van selfone, digitale aankondigings aan boord busse en trein asook TV stelle wat blêr in leë kantore, is een algehele aanslag en afleiding. Die mensdom is besig om homself uit te put met klank, terwyl dit smag na die teenoorgestelde – wetens in die wildernis, op die wye oseaan of in een of ander wegbreek wat toegewy is aan stilte en konsentrasie. Alan Corbin, ʼn geskiedenis professor, skryf vanuit sy veilige hawe in die Sorbonne, en Erling Kagge, ʼn Noorweegse ontdekkingsreisiger vanuit sy herinneringe oor die vlaktes van Antarktika, waar beide probeer ontvlug het. En tog, soos Mr. Corbin uitwys in “A History of Silence”, is daar heel waarskynlik nie veel meer lawaai as wat daar vantevore was nie. Voor pneumatiese bande, was stede gevul met die verdowende geknel van metaal gesmede bande asook perde skoene op steen. Voor vrywillige isolasie op selfone, het busse en treine gedreun met gesprekke. Koerant verkopers het nie hulle ware in ʼn stil hopie gelaat nie, maar het die nuus met harde stemme geadverteer, net soos die verkopers van kersies, viooltjies en vars makriel. Die teater en die opera was ʼn chaotiese mengsel van toejuigings en uitjouings. Selfs in die platteland, het kleinboere gesing soos hulle geswoeg het. Nou sing hulle nie. Wat verander het, is nie so seer die vlak van geraas nie, iets waaroor in vorige eeue ook gekla is nie, maar die vlak van afleiding wat dit inhou vir die omgewing wat daardie geraas mag binnedring. Daar skuil nog ʼn paradoks, want wanneer dit wel binnedring – in die dieptes van ʼn denne woud, in die oop woestyn, in ʼn skielike leë kamer – veroorsaak dit eerder ongemak as wat dit verwelkom word. Vrees en angs kruip in; die oor fokus in op enigiets, of dit die sis van vuur is of die geroep van ʼn voël of die geritsel van blare is, wat dit van die onbekende leegheid sal red. Mense smag na stilte, maar nie so veel nie.  | Entry #23381 — Discuss 0 — Variant: Not specifiednone
Voting points | 1st | 2nd | 3rd |
---|
6 | 0 | 2 x2 | 2 x1 |
- 2 users entered 6 "like" tags
- 1 user disagreed with "likes" (3 total disagrees)
-1  1 veilige hawe | Good term selection | Theron le Roux (X) | |
Noorweegse ontdekkingsreisiger | Good term selection | Theron le Roux (X) No agrees/disagrees | |
Voor vrywillige isolasie op selfone, het busse en treine gedreun met gesprekke | Flows well | Theron le Roux (X) No agrees/disagrees | |
toejuigings en uitjouings | Flows well dit is 'n baie goeie weergawe van die oorspronklike skrywer se bedoeling en taalgebruik | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
-1  1 kleinboere | Good term selection | Theron le Roux (X) | |
-1  1 maar die vlak van afleiding wat dit inhou vir die omgewing wat daardie geraas mag binnedring | Flows well | Theron le Roux (X) | |
- 2 users entered 32 "dislike" tags
- 1 user agreed with "dislikes" (4 total agrees)
- 1 user disagreed with "dislikes" (7 total disagrees)
-1  1 tog | Omission No need to include | Theron le Roux (X) | |
geen | Syntax nie 'n goeie verwysing nie | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
-1  1 gepiep | Mistranslations net kuikens piep, nie waar nie? | Veneto Keyter | |
-1  1 aan boord busse en trein asook TV stelle | Grammar errors consider extensive revision | Theron le Roux (X) | |
| Spelling fine for Dutch, however, this is Afrikaans - use "'n" instead. | Theron le Roux (X) | |
-1  1 afleiding. | Omission die woord afleiding opsigself kan nie net so die betekenis van die oorspronklike weergee nie. Om vir iemand te sê 'n ding is 'n "afleiding", kan baie dinge beteken. | Veneto Keyter | |
-1  1 wetens | Mistranslations "wetens" means 'knowingly' | Theron le Roux (X) | |
wegbreek | Mistranslations Consider revision | Theron le Roux (X) No agrees/disagrees | |
geskiedenis professor | Grammar errors | Theron le Roux (X) No agrees/disagrees | |
vlaktes | Mistranslations nie te sleg nie, maar verlate vlaktes sou baie meer van "wastes" vertaal | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
metaal gesmede | Spelling Should convert to one word | Theron le Roux (X) No agrees/disagrees | |
metaal gesmede | Mistranslations bande word nie van of met of binne metaal gesmee nie. Sulke goed word "wiele" genoem. | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
bande | Mistranslations bande is nie wiele nie | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
perde skoene | Spelling Either change to one word, or use the appropriate Afrikaans word, "hoefysters" | Theron le Roux (X) No agrees/disagrees | |
isolasie | Mistranslations Nie heeltemal verkeerd nie, maar tog baie anglisisties. Beter woorde beskikbaar | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
| Punctuation 'n komma, for what? Dit breek net die vloei | Veneto Keyter | |
Koerant verkopers | Spelling een woord | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
, | Punctuation 'n komma - for what? | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
soos hulle geswoeg het | Syntax baie swak afrikaans | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
geswoeg | Mistranslations drudgery gee die idee van herhalende, vervelige "sleurwerk", wat nie in "swoeg" geïimpliseer is nie | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
in vorige eeue | Syntax In the source text, the term 'centuries' is personified to mean 'previous generations', the same could be done in the target language. | Theron le Roux (X) No agrees/disagrees | |
-1  1 mag | Mistranslations "might" is nie mag nie. Mag beteken "allowed to" as jy dit terug vertaal | Veneto Keyter | |
-1  1 skuil | Spelling eintlik hou ek daarvan, maar dink nie dis korrek nie, aangesien dit weereens "inlees" en toevoeg en dus anders weergee as wat die skrywer geksryf het | Veneto Keyter | |
denne woud | Grammar errors One word rule | Theron le Roux (X) No agrees/disagrees | |
ongemak | Mistranslations unnerving is baie meer as "ongemak". Unpleasent=ongemak | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
die oor fokus in op enigiets | Spelling dis anglisisties en nie goeie afrikaans nie | Veneto Keyter No agrees/disagrees | |
of | Mistranslations rather use "hetsy" | Theron le Roux (X) No agrees/disagrees | |
of die geroep van ʼn voël of die geritsel van blare is | | Theron le Roux (X) No agrees/disagrees | |
| | | | | X Sign in to your ProZ.com account... | | | | | | ProZ.com translation contestsProZ.com translation contests offer a fun way to take a break from your normal routine while testing and honing your skills with fellow translators.
ProZ.com Translation Contests. Patent pending. |